Bestuiwing

Ons is afhanklik van heuningbye as ‘n insekbestuiwer om die suksesvolle groei van baie landboukommoditeite te verseker.

Volgens die South African National Biodiversity Institute (SANBI) is meer as 50 verskillende gewasse in Suid-Afrika afhanklik van insekbestuiwing.

IMPORTANT COVID-19 INFORMATION: We are now in lockdown level 3.  Beekeeping permit only applies during the curfew period 11pm to 4am.  For more information email us [email protected]  For National updates: https://sacoronavirus.co.za/